7 Julie 2026

Basaar was 'n groot sukses

Die jaarlikse gemeentebasaar het vanjaar meer as R100 000 ingesamel vir ons uitreikprojekte.

Baie dankie aan elke vrywilliger, bakker en koper — julle het dit moontlik gemaak!