Test Teks
Kom luister saam na 'n reeks boodskappe oor Galasiërs 5, elke aand om 18:30 in die kerksaal. Almal is welkom!
Die jaarlikse gemeentebasaar het vanjaar meer as R100 000 ingesamel vir ons uitreikprojekte. Baie dankie aan elke vrywilliger, bakker en koper — julle het d…