NG Kerk Heidelberg

“En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.” — 1 Korintiërs 13:13

Foto: Morné van Rooyen

Welkom by ons gemeente

Welkom by die NG Kerk Heidelberg (Wes-Kaap)! Ons is 'n gemeente van omtrent 1 000 lidmate met diensplekke in Heidelberg en Witsand.

Ons nooi jou hartlik uit om saam met ons te aanbid, of jy nou 'n besoeker, 'n vakansieganger of 'n nuwe intrekker is. By ons is daar 'n tuiste vir almal.

Eredienstye

Heidelberg: Sondae 09:30
Witsand: Sondae 09:00 (gedurende vakansieseisoene)

Kantoorure

Ma – Do: 08:00 – 13:00
Vrydag: 08:00 – 12:00

Jongste nuus

Alle nuus

Op Facebook

Onlangse preke

Alle preke