Gebeurtenis
Dinsdag 4 Augustus 2026
Pinksterreeks: Die vrug van die Gees
Kom luister saam na 'n reeks boodskappe oor Galasiërs 5, elke aand om 18:30 in die kerksaal. Almal is welkom!